Het vrydag gaan kyk wat is die vordering op my bakkie ( 13 Januarie 2012 ). Hopelk kan ek hom in 2 weke se tyd kan kry. Kan nie glo ek sit nou al vir 3 maande sonder my bakkie nie!!!