Pages

Sunday, 12 February 2012

Monday, 16 January 2012

Latest op my bakkie

Het vrydag gaan kyk wat is die vordering op my bakkie ( 13 Januarie 2012 ). Hopelk kan ek hom in 2 weke se tyd kan kry. Kan nie glo ek sit nou al vir 3 maande sonder my bakkie nie!!!





Thursday, 17 November 2011

Wednesday, 9 November 2011

Ongeluk





Kyk nou hoe lyk my bakkie nadat n poepol die stop straat geskiep het en ek binne in hom vas gery het.